Doris Lloyd

Doris Lloyd
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Hessy Doris Lloyd
Geboorte (1896-07-03)3 Julie 1896
Sterfte 21 Mei 1968 (op 71)
Nasionaliteit Engels
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1916–1967
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Doris Lloyd (3 Julie 1896 – 21 Mei 1968) was 'n Engelse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Waterloo Bridge (1931), Alice in Wonderland (1951), The Time Machine (1960), en The Sound of Music (1965).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy